Code | Faculty |
---|---|
01250272 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 2 jaar | Totale krediete: 240 |
Prof AA du Preez [email protected] | +27 (0)124203755 |
’n Toepaslike vierjarige graad in byvoorbeeld Inligtingsontwerp of Beeldende Kunste of ’n toepaslike BAHons-graad soos BAHons (Visuele Studies) of BAHons (Kunsgeskiedenis) met ’n gemiddelde van minstens 65%.
• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App