Jaarboeke

Voorsieningskettingbestuur 316


 
Modulekode OBS 316
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud

*Slegs vir BCom (Opsie: Voorsieningskettingbestuur)-studente
Die vervoeromgewing; modelkeuse en intermodelkombinasies; fundamentele vervoerekonomie; vervoerbeplanning; werking van vervoer; vervoerwetgewing; vervoerstrategieë; pakhuismetodologieë; pakhuisplasing en -ontwerp; materiaalhanteringstoerusting; werking van ‘n pakhuis; sleutelprestasie-aanwysers en prestasievereistes.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes OBS 114, OBS 124 met toelating tot die eksamen in OBS 216 en OBS 226. Slegs beskikbaar vir BCom (Opsie: Voorsieningskettingbestuur)-studente
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Ondernemingsbestuur
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences