Modulekode | JVK 130 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Beplanning, implementering en evaluering van die Vroeëkinderontwikkelingkurrikulum sodat leer en ontwikkeling in die vroeë kinderjare bevorder kan word. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App