Jaarboeke

Metodiek van Menslike bewegingstudies en sportbestuur 430


 
Modulekode JML 430
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud 'n Deeglike oorsig van die leerinhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Nationale Kurrikulumverklaringsdokumente. Klem word op die bereiking van die leeruitkomste geplaas, soos voorgeskryf vir Menslike bewegingsontwikkeling in die praktyk, deur gebruik te maak van die voorgeskrewe beginsels.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word
Kontaktyd 4 lesing per week in Semeser 2 in Kwartaal 4, 4 lesing per week in Semeser 1 in Kwartaal 1
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Semester 1 en Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences