Modulekode | JLS 410 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module dra by tot die ontwikkeling van begrip van die omvang en inhoud van die Lewenswetenskappe skoolkurrikulum vir die Verdere Onderwys en Opleidingsfase. Die module bevat kennis van die aard van Lewenswetenskappe, die molekules van lewe, sekere lewensprosesse insluitend fotosintese en respirasie, eukariotiese weefsel, eukariotiese organe en orgaanstelsels, biodiversiteit, evolusie en ekologie soos dit vervat is in die skoolkurrikulum. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Mag slegs in die finalestudiejaar geneem word |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App