Jaarboeke

Metodiek van Lewensoriëntering 330


 
Modulekode JLO 330
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die doel van hierdie module is om studente voor te berei om Lewensoriëntering gedurende hul 4de jaar prakties aan te bied. Die klem word op onderwys metodieke met die fokus op die doel van Lewensoriëntering: “Om leerders toe te rus met kennis, vaardighede en waardes om selfvervulling en beteknisvolle deelname in ‘n samelewing in ‘n vry land te verseker.” o.a. die ontwikkeling van ‘n gesonde selfbeeld, sowel as interpersoonlike – en kruiskulturele verhoudings, leierskap- en bestuursvaarighede, kommunikasie, Aarigting en mentorskapvaardighede.
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences