Jaarboeke

Fisika 210


 
Modulekode JFK 210
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Periodiese beweging, golwe, klank en optika Energie van EHB, vergelykings van EHB. Die eenvoudige slinger. Die fisiese slinger. Tipes meganiese golwe, wiskundige beskrywing van golwe, superposisie en staande golwe, resonansie, klankgolwe, intensiteit, swewinge, die Doppler-effek. Lig as EM-golf en kleur, weerkaatsing by plat spieëls, weerkaatsing by sferiese spieëls, refraksie by ‘n sferiese tussenvlak, beeldvorming by dun lense, die lensmakersvergelyking, die oog as optiese instrument, interferensie en diffraksie.
Modulekrediete 10.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences