Jaarboeke

Kuns en kultuur 403


 
Modulekode SPH 403
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud In hierdie leerarea word daar gefokus op die geestelike, materiële, intellektuele en emosionele aspekte van die verskeie kunste en kulture geïnkorporeer. ‘n Holistiese benadering tot en begryping van die diversiteit van kulture as ‘n wyse van kommunikasie van ‘n sosiale orde en struktuur deur leerfasilitering, is die fokus van die leerarea.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences