Modulekode | SCS 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Openbare begrip en die aard van wetenskap: wetenskaplike geletterdheid; wetenskaplikes en niewetenskaplikes, vernou die gaping; die impak van die gemeenskap op wetenskap en tegnologie; die impak van wetenskap en tegnologie op die gemeenskap; vroue, wetenskap en die gemeenskap; huidige debatte in die natuurwetenskappe. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App