Modulekode | SCK 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Epistemologiese en konseptuele aangeleenthede wat met Inheemse Kennis Stelsels (IKS) en die aard van wetenskap verband hou. Metodologiese pluralisme, wyses van weet en kennis produksie in IKS en wetenskap; die wetenskap kurrikulum en Inheemse Kennis (IK): implikasies vir onderrig- en leer-inhoud, en verwagte uitkomstes; die aard van die raakpunt tussen wetenskap en IK of Tradisionele Kennis (TK); ontwikkeling van onderwysers-ondersteuningsmateriaal (onderwyshulpbronne): om raakpunte tussen Tradisionele Kennis (TK) en inheemse wetenskap te bewerkstellig. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App