Modulekode | NMQ 715 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die aard van onderwyskundige navorsing: navorsingskonteks, wetenskap, navorsingsetiek, waarheid, rasionaliteit, subjektiwiteit en objektiwiteit. Kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsbenaderings, navorsingsontwerpe en data-insamelingstegnieke. Navorsings-prosedures en -beplanning. Navorsingsbestuur. Skryf van navorsingsverslag. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App