Modulekode | KEA 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module begin met ‘n samevatting van die beleide en praktyke van kwaliteitsversekering in Suid-Afrika. Dit dien as ‘n verwysingsraamwerk om nasionale en internasionale literatuur oor kwaliteitsversekering, monitering en evaluering op sisteemvlak te bespreek. Deur voorbeelde te analiseer, insluitende die ontwerp van grootskaalse nasionale assesseringsstudies, sal die ontwerp van ‘n kwaliteitsversekerings- of moniteringsprojek bespreek word. Studente sal vaardighede moet kan demonstreer in die ontwerp van ‘n kwaliteitsversekerings- of moniteringsprojek deur die toepassing van relevante konsepte, teorieë en metodologieë. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App