Jaarboeke

Sosiale Wetenskappe 414


 
Modulekode IPH 414
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

IPH 414 bevat a deeglike oorsig van die leer inhoud met spesifieke fokus op die praktiese toepassing soos voorgeskrewe deur die KABV en die NKV dokumente. Hierdie Sosialewetenskappe kurrikulum mik om geleenthede vir leerders beskikbaar te stel waar hulle met vars en kritiese oë kan kyk na hulle eie wêreld. Meer belangrik dit mik om leerders bloot te stel aan ‘n wêreld buite hulle daaglikse realiteite. Studente onderwysers moet gevestigde onderrig praktyk vaardighede (mikro-onderrig), kurrikulum differensiasie, inhoud en onderrig planne (KABV) en toepaslike informele, formele assesserings van inhoud sowel as rekordering, rapportering en moderering van assessering ontwikkel.

Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Soos per NGSO toelatingsvereistes.
Kontaktyd 24 lesing per jaar, 4 tutoriale per jaar
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences