Modulekode | IPH 410 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die aard en struktuur van die leerarea soos dit betrekking het op die intermediêre fase. Die Lewensoriëntering-leerarea konfronteer leerders met die probleem van hoe leef mens ‘n sinvolle en suksesvolle lewe in ‘n vinnig veranderende wêreld. Die fokus is hier op die verwerwing van die nodige vaardighede om leerders te bemagtig om ingeligte besluite te kan neem. Aandag sal aan behoeftes, waardes en verantwoordelikhede gegee word. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App