Jaarboeke

Tegnologie 408


 
Modulekode IPH 408
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die aard en struktuur van die leerarea soos dit betrekking het op die intermediêre fase. Veranderinge in tegnologie of tyd heen, die impak van tegnologie en die probleme as gevolg van tegnologie. Leerders ontwikkel hier tegnologiese vermoëns, soek praktiese oplossings vir die leer van vaardighede en leer hoe om toegang te verkry tot die informasie asook die prosessering van informasie.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences