Jaarboeke

Natuurwetenskappe 407


 
Modulekode IPH 407
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die aard en struktuur van die leerarea soos dit betrekking het op die intermediêre fase. Hoe om leerders uit te daag en te inspireer om die natuurwêreld te verken en te verstaan. Die vaardighede van observasie en toetsing aan te leer en om sensitief, bewustelik en met verantwoordelikheid die natuurerfenis van alle nasies te bewaar.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences