Modulekode | IPH 404 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie leerarea behels die integrasie van geskiedenis en geografie, omgewings- en demokrasie-onderwys. Die algemene doelstelling is om verantwoordelike en kritiese landsburgers op te lei, wat in staat is om op ‘n konstruktiewe wyse deel te neem aan ‘n kultureel-diverse en veranderende gemeenskap. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App