Modulekode | IPH 403 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die geestelike, materiële, intellektuele en emosionele aspekte van die verskeie kunste en kulture word geïnkorporeer. Die bevordering van ‘n holistiese benadering om die diversiteit van kulture as ‘n wyse van kommunikasie van ‘n sosiale orde en struktuur deur leerfasilitering te begryp en te bevestig. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App