Jaarboeke

Tale 401


 
Modulekode IPH 401
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die taalleerarea sluit al die amptelike tale in, maar daar word van ‘n leerder verwag om bo en behalwe die huistaal, een ander amptelike landstaal te bemeester. Hoe om die leer van taal te verseker en hoe om die wêreld deur middel van taal te verken.
Modulekrediete 12.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences