Jaarboeke

Implementering en bestuur van e-leer 880


 
Modulekode IME 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Na afloop van hierdie module moet ‘n leerder in staat wees om as bestuurder op te tree op die gebied van rekenaargesteunde onderwys. Strategiese bestuur sowel as projekbestuur word aangespreek. Studente het ‘n keuse tussen ‘n oudit van ‘n bestaande strategiese bestuursopset, of die aanpak van hul eie projek waartydens hulle self ‘n program ontwikkel, hetsy deur Authorware of Flash. Studente kan verder kies of hulle op skoolvlak, tersiêre vlak, of in die bedryf wil spesialiseer.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences