Modulekode | ICT 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Selektering, ontwikkeling en gebruik van ontwerpe vir vlakke van enkeldoelige en meerdoelige leerderondersteuning en assessering, deur middel van die gebruik van sagteware om opvoeders te help om leermateriale in hulle spesialiseringsterreine te ontwikkel. Die soektog na inligting, verkenning van die internet en die gebruik van elektroniese portefeuljes. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App