Modulekode | HSE 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Hierdie module bestaan uit twee prominente dele: A. Heelskoolevaluering en B. Klaskamerassessering. Deel A begin met ‘n opsomming van die Suid-Afrikaanse beleidsdokumente op heelskoolevaluering (HSE). HSE is gemik op die verbetering van skool- en klaskamerprosesse. Dit dek ook internasionale en nasionale literatuur op skoolverbetering en effektiwiteit. Siende dat HSE nuut is in die meeste skole, sal hoofde en onderwysers se aandag gevestig word op strategieë om HSE op skoolvlak te implementeer, sowel as die voorbereiding vir HSE. Deel B dek strategieë en metodes vir klaskamerassessering in UGO. Studente sal leer hoe om goeie kwaliteitsassessering te ontwerp en dit toe te pas in omgewings van hul keuse. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App