Jaarboeke

Globale perspektiewe in opvoedkunde 400


 
Modulekode GPE 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Toekomstige scenario’s met betrekking tot onderwys voortspruitend uit globalisering, die wêreld van werk en die impak daarvan op onderwys in Suid-Afrika. Interpretasie van die werke van kontemporêre visionêre mense wat handel oor toekomstige onderwys-scenario’s binne Afrikakonteks. Die ontwerp van bestuurstrategieë vir die tegnologie, MIV/Vigs, nuwe sosiale strukture, geslags- en rasse-aangeleenthede.
Modulekrediete 6.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences