Modulekode | FCL 400 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Konseptualisering en demonstrasie van veranderinge in die onderwyspraktyk. Persoonlike ontwikkeling deur refleksie. ‘n Studie van die filosofie en beginsels van die fasilitering en beginsels van fasilitering van leer. Die verkenning van die uitkomsgebaseerde onderwyssisteem. ‘n Herdefiniëring van die bestaande onderrigstrategieë binne die konteks van die leerparadigma. Ontwerp en operasionering van leertake. ‘n Begrip van die belangrikheid van die samewerking, spanonderrig en netwerking. Die ontwikkeling van ‘n geïntegreerde benadering, ondersteun die ICT met betrekking tot die sewe rolle van die onderwyser. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App