Modulekode | ECD 403 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die fokus is hier op die bemeestering van die nodige lewensvaardighede. Aandag word gegee aan die behoeftes, waardes en verantwoordelikhede wat die jeugdige leerders sal bemagtig om ingeligte besluite te kan neem. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App