Jaarboeke

Geletterdheid 401


 
Modulekode ECD 401
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Fasilitering van geletterdheid en die verkenning van kinderliteratuur. Ontwerp van ondersteunende leermateriaal. Hoe om lees- en skryfvaardighede te bemeester. Die begrip en gebruik van verskillende benaderings tot die fasilitering van geletterdheidsvaardighede vir die verskillende ouderdomsgroepe (0-9).
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences