Jaarboeke

Assessering 400


 
Modulekode ASS 400
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Teorie en praktyk van onderwysassessering. Rapportering van assessering. Selfassessering, portuurassessering en formele assessering. Akkomodering en alternatiewe assessering van gestremde leerders. Die beginsels vir die ontwerp van die professionele portefeulje-aanbieding en die gebruik daarvan vir assessering.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Geesteswetenskaplike Opvoedkun
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences