Modulekode | CIL 121 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Geen vrystellingseksamen nie Hoekom is rekenaars vir jou belangrik? Netwerke. Inligtingsbronne (insluitend die Departement Biblioteekdienste). Kwaliteit van inligting. Etiek, plagiaat en kopiereg. Internetsoektogte. Inligtingsoekstrategieë. Plek en toegang. Spesifieke soekomgewings (insluitend alle elektroniese databasisse en joernale van die Departement Biblioteekdienste toepaslik vir die betrokke fakulteit). Verwysingstegnieke. Gebruik, sintese en evaluering van inligting. Nuwe neigings. Inhoud spesifiek tot die Universiteit van Pretoria. |
Modulekrediete | 4.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Regsgeleerdheid Fakulteit Gesondheidswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Fakulteit Veeartsenykunde |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Skool vir Inligtingtegnologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 en Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App