Jaarboeke

Die praktyk van ontwikkelingskommunikasie 882


 
Modulekode OKT 882
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Die fokus van hierdie module is die praktiese uitvoering van ontwikkelingskommunikasie. Dit sluit in: navorsing oor die teikengehoor, aksieprogramme vir kommunikasieveldtogte in gemeenskappe en die verskillende kanale wat gebruik kan word vir die disseminasie van ontwikkelingsboodskappe. Dit bevat ’n praktiese komponent waarin ontwikkelingsboodskappe ontwerp moet word met inagneming van teikengroep, gepaste kanaal en verspreiding.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 8 lesings per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences