Jaarboeke

Inligting vir ontwikkeling 804


 
Modulekode INL 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud

Hierdie module fokus op menslike ontwikkeling en die belangrikheid van die effektiewe disseminasie van inligting aan ontwikkelende gemeenskappe. Dit sluit aspekte in soos deelnemende kommunikasie, die rol van kommunikasie binne die strategiese bestuursprosesse van die ontwikkelingsprojek, elemente van deelnemende boodskapontwerp sowel as die rol van Inligtingsentrums in die disseminasie van inligting.

Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences