Modulekode | TNO 730 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die onderliggende filosofie van Tegnologie en Ontwerpwetenskap. Die Ontwerpwetenskap word ondersoek vanuit 'n informasieprosessering paradigma. Die unieke eie aard van Tegnologie word bestudeer en die verwantskappe tussen die vakgebiede Tegnologie, Ontwerpwetenskap en Natuurwetenskap word blootgelê. Tydens die ondersoek na bogenoemde verwantskappe word die sosiaal tegnologiese interpretasie beklemtoon. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App