Jaarboeke

Program: BThHons Godsdienskunde

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
06246082 Fakulteit Teologie en Religie
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 120

Programinligting

Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

Toelatingsvereistes

  • An approved three-year bachelor’s degree or other comparable degree with a minimum of 360 credits.
  • At least 30 credits must be in Biblical studies at third-year level with exceptions approved by the head of department.
  • Teaching or other experience in a relevant field will be taken into account.
  • Prospective students may be required to do additional work/modules to enable them to reach the desired level of study.

Addisionele vereistes

• Teaching or other experience in a relevant field will be taken into account.
• Prospective students may be required to do additional work/modules to enable them to reach the desired level of study.

Minimum krediete: 120

Kernmodules

Keusemodules

  • Module-inhoud:

    Die doel van hierdie module is om die student vertroud te maak met sekere aspekte rondom die agtergrond en wêreld waarin die Bybel ontstaan het.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    In this module the emphasis falls on the different factors involved in the interpretation of the Bible, as well as on some models of interpretation.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Na die bestudering van hierdie module behoort die student in staat te wees om Bybelse argeologie te definieer asook die verskillende metodes en die bydrae wat dit tot die Bybelse verstaan lewer, te bespreek. Die student moet verder in staat wees om belangrike plekke en objekte argeologies in Jerusalem te ondersoek: Die godsdienstige betekenis, geografie en geskiedenis van Jerusalem word vanuit argeologiese perspektief toegelig.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Die doel van hierdie module is om die student bewus te maak van godsdienskunde en sy verskillende onderafdelings. Die doel is verder om die student inleidende oorsig van paar wêreldgodsdienste te gee.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Die doel van hierdie module is om oorsig te kry van verskillende aspekte van die Psalmboek. Dit moet daartoe lei dat die student die verskillende teologieë in die Psalmboek kan identifiseer en verstaan.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Die doel van hierdie module is om die onderliggende beginsels en oorsprong van die teologie van die Nuwe Testament te verstaan.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Etiese vraagstukke is in die Suid-Afrikaanse samelewing belangrik. Menseverhoudinge vorm die basis in die kerk en samelewing. Hierdie module gee aandag aan etiese riglyne.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Die doel van hierdie module is om insig te verkry in die proses van die Bybelse uitleg en om in staat te wees om die verskillende benaderings tot Bybeluitleg te evalueer.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Na die bestudering van die module behoort die student in staat te wees om die aard, samestelling, navorsingsgeskiedenis en betekenis (boodskap) van die boeke Spreuke en Prediker te bespreek. Dit sal verwag word dat die student vertaling asook die literêre vorm en betekenis van geselekteerde tekste moet bespreek.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    In hierdie module doen die student die uitleg van geselekteerde tekste uit die Nuwe Testament.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Na die bestudering van hierdie module behoort die student insig te hê oor hoe Bybeltekste in die Afrika-konteks gelees en verstaan word.

    Sien meer

  • Module-inhoud:

    Die eerste doelstelling van hierdie module is dat die student oorsig kry van die rol van musiek in die Bybel, die verhouding tussen musiek en godsdiens in die algemeen raak te sien en te verstaan watter rol musiek vanuit godsdienstige perspektief in die Westerse samelewing en sub-Sahara Afrika speel. Die tweede doelstelling is om die student in staat te stel om die verhouding tussen die visuele kunste en godsdiens (Christendom) in die geskiedenis te bepaal. Spesiale aandag word gegee aan tendense in spesifieke tydvakke, asook die godsdienstige aspekte en betekenis van geselekteerde kunswerke.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences