Jaarboeke

Program: MIS Uitgewerswese

Code Faculty Duration Credits Download
12254012 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof EH le Roux
[email protected]
+27 (0)124202426

Toelatingsvereistes

BIS en BISHons met spesialisering in enige van die spesifieke pakkette van:

  • Biblioteekkunde
  • Inligtingkunde
  • Multimedia
  • Uitgewerswese
  • of enige gelykwaardige honneursgraad.

 

Addisionele vereistes

Verwys na G Regulasies G.30 tot G.40 en G.54.

Ander programspesifieke inligting

Die Dekaan, kan op aanbeveling van die betrokke Departementshoof, in buitengewone omstandighede ’n vasgestelde beperkte verlenging van die voorgeskrewe studietydperk goedkeur.

Minimum krediete: 180

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share