Jaarboeke

Program: MIS Multimedia

Code Faculty Duration Credits
12254011 Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof TJD Bothma
[email protected]
+27 (0)124202293

Toelatingsvereistes

BIS en BISHons met spesialisering in enige van die spesifieke pakkette van:

  • Biblioteekkunde
  • Inligtingkunde
  • Multimedia
  • Uitgewerswese
  • of enige gelykwaardige honneursgraad.

 

Addisionele vereistes

Verwys na G Regulasies G.30 tot G.40 en G.54.

Ander programspesifieke inligting

Die Dekaan, kan op aanbeveling van die betrokke Departementshoof, in buitengewone omstandighede ’n vasgestelde beperkte verlenging van die voorgeskrewe studietydperk goedkeur.


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share