Code | Faculty |
---|---|
01253034 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Minimum duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof DR Bonnin [email protected] | +27 (0)124202624 |
• Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel in te dien of ’n eksamen te skryf of om addisionele modules te doen wat hulle in staat stel om die verwagte vlak van studie te bereik.
• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.
Minimum krediete: 180
Module-inhoud:
Volledige verhandeling, gebaseer op onafhanklike navorsing oor goedgekeurde onderwerp in bedryfsosiologie en arbeidstudies, word deur die student onder toesig van ’n studieleier geskryf.Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App