Jaarboeke

Program: MA Afrikatale

Code Faculty Duration Credits
01250195 Fakulteit Geesteswetenskappe Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof E Taljard
[email protected]
+27 (0)124202494

Toelatingsvereistes

  • 'n Erkende honneursgraad in een van die Afrikatale met 'n gemiddelde van minstens 60% of in oorleg met die Programbestuurders; of
  • 'n Erkende vierjarige baccalaureusgraad (of ander gelykwaardige tersiêre kwalifikasie – met goedkeuring van die Senaat) ter waarde van 480 krediete in 'n toepaslike dissipline wat toegespits is op die Afrikatale.
  • ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels is ’n vereiste.
  • Daar kan van voornemende studente verwag word om ’n toelatingsopstel as voorwaarde tot toelating voor te lê, of om addisionele modules/opdragte te doen ten einde die vereiste vlak van studie te bereik.
  • ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Addisionele vereistes

Minimum krediete: 180

Kernmodules

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share