Jaarboeke

Program: MA Filosofie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250189 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof AB Hofmeyr
[email protected]
+27 (0)124202702

Toelatingsvereistes

  • ’n Toepaslike honneursgraad in Filosofie met ’n gemiddelde van minstens 65%.
  • ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
  • ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Addisionele vereistes

• ’n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Omvattende verslag (100-150 bladsye) oor goedgekeurde navorsingsprojek. Gespesialiseerde kennis van die filosofie as dissipline, die ontleding, sintetisering en evaluering van ondersoekmateriaal en konsepte, en die ontwikkeling van gepaste antwoorde op vraagstukke van teoretiese en praktiese aard. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van prosesse binne breë parameters en funksies. Volledige aanspreeklikheid vir afhandeling en evaluering van persoonlike en/of groepuitsette. Toelating tot doktorale en verdere navorsing/opleiding, en tot navorsinggebaseerde beroepe.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences