Jaarboeke

Program: MA Kunsgeskiedenis

Code Faculty Duration Credits
01250186 Fakulteit Geesteswetenskappe Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof DB Reyburn
[email protected]
+27 (0)124205189

Toelatingsvereistes

  • ’n Toepaslike honneursgraad met ’n gemiddelde van minstens 65%.
  • 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.
  • 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

Addisionele vereistes

• 'n Aanvaarbare vlak van taalvaardigheid in Afrikaans of Engels word vereis.

• 'n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word ook vereis.

Minimum krediete: 180

Kernmodules


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2020. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share