Jaarboeke

Program: MA Spaans

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250180 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Dr LA Lancho Perea
[email protected]
+27 (0)124205312

Toelatingsvereistes

  • BAHons in Spaans (of ’n ander vergelykbare tersiêre kwalifikasie – met goedkeuring deur die Senaat) met minstens 120 krediete en ’n slaagpunt van minstens 65%.
  • ’n Goedgekeurde navorsingsvoorstel word vereis.

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    *Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

    Students will research a topic chosen in agreement with the programme manager and hand in a dissertation of 30 000-40 000 words that they will later present as part of their evaluation.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences