Jaarboeke

Program: MA Spraak-Taalpatologie

Kindly take note of the disclaimer regarding qualifications and degree names.
Code Faculty
01250024 Fakulteit Geesteswetenskappe
Credits Duration
Minimum duur van studie: 1 jaar Totale krediete: 180
Contact:
Prof J Van der Linde
[email protected]
+27 (0)124202948

Programinligting

Sien asb Fakulteitsregulasies en -inligting

Toelatingsvereistes

  • ’n BA (Spraak-taalpatologie) of gelykstaande graad met ’n minimum gemiddelde van ten minste 70% in die relevante finalejaarmodules.
  • Toelating is verder onderhewig aan die beskikbaarheid van studieleiers in hierdie studierigting.

Minimum krediete: 180

Kernmodules

  • Module-inhoud:

    Hoogs gespesialiseerde wetenskaplike en gevorderde navorsing van die hoofdissipline waarin die student bewys lewer van gespesialiseerde kennis van spraak-taalpatologie, die analise, transformasie en evaluering van abstrakte data en konsepte. Die student moet in staat wees om toepaslike response te genereer ten einde kontekstueel-abstrakte probleme op te los. Onafhanklike beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van die navorsing binne die parameters en funksies van die voorgestelde onderwerp van studie word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel.

    Sien meer


Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences