Jaarboeke

Ontwerp en tegnologie-onderwys 730


 
Modulekode TNO 730
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die onderliggende filosofie van Tegnologie en Ontwerpwetenskap. Die Ontwerpwetenskap word ondersoek vanuit 'n informasieprosessering paradigma. Die unieke eie aard van Tegnologie word bestudeer en die verwantskappe tussen die vakgebiede Tegnologie, Ontwerpwetenskap en Natuurwetenskap word blootgelê. Tydens die ondersoek na bogenoemde verwantskappe word die sosiaal tegnologiese interpretasie beklemtoon.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share