Jaarboeke

Bedryfs- en sisteemingenieurswese navorsing 780


 
Modulekode BCS 780
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud

*Hierdie is 'n verpligte navorsingsmodule.

* Hierdie inligting is slegs in Engels beskikbaar.

The module affords an individual student the opportunity of studying a designated area of coherent advanced knowledge under the tutorship of a senior staff member of the Department of Industrial and Systems Engineering.Eligibility, topic and scope of the intended project must be determined in consultation with the proposed supervisor.

Modulekrediete 32.00
Voorvereistes Enige een van die volgende modules: BAR 780,BBA 781,BGH 780,BLK 781,BOZ 780,BPZ 782,BUY 780,BVK 780
Kontaktyd 48 Kontakure
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Bedryfs- en Sisteemingenieurswese
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2019. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share