| Modulekode | WKD 164 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | ’n Inleiding tot die klimaat en algemene seisoenale sirkulasiepatrone van Suider-Afrika. Basiese weertipes en weerprosesse binne die konteks van Suider-Afrika. Interpretasie van sinoptiese kaarte en sinoptiesestasieverslae. Impak van klimaatsverandering en klimaatsuiterstes op die samelewing. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 4 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Geografie, Geoinformatika en Meteorologie |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2026. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App