Modulekode | PHY 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Struktuur van die heelal, navigasie van die hemelruim, bolmeetkunde, optiese, hoë-energie- en radiofisika en –bronne, instrumente, praktiese waarnemingsvaardighede, data-opneming, - ontleding, -vertolking (sein- en beeldprosessering, ruis, kalibrering, foutanalise). Projek: ‘n Geselekteerde projek in óf optiese óf radiosterrekunde wat ‘n formele verslag en aanbieding tot gevolg het. |
Modulekrediete | 36.00 |
Programme | |
Voorvereistes | PHY 255 en PHY 263 |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App