Modulekode | GKD 460 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | *Hierdie module mag slegs geneem word deur studente wat reeds in 2009 of vroeër geregistreer was. Chemiese, fisiese en biologiese gronddegradasie (met klem op besoedeling): tipes, oorsake, gevolge en bedkamping. Bio-geochemiese elementsiklusse. Rioolslyk. Suurreën. Plaagdoders. Aspekte van gronderosie. Geïntergreerde omgewingsbestuur. Omgewingsimpakstudies asook beplanning, implementering en nasien van omgewingsbestuursplanne. Strook en oopgroefmynbou. Opvanggebiedstudies en –bestuursbeplanning Vewoestyning. Beheer van eksotiese indringerplante en bosverdigting. Water en lug besoedeling. Omgewingswetgewing. Praktika: Studies oor aspekte rakend die lesings. |
Modulekrediete | 26.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | GKD 250 en GKD 350 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Departement | Plant- en Grondwetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App