Modulekode | OTX 222 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Biomeganika: Die studie van arbeidsterapie-evaluering en intervensie van die toestande van die muskulo-skeletale stelsel by alle ouderdomsgroepe. Dit sluit die patologie, oorsake, kliniese beeld en prognose van sekere geselekteerde toestande in. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANA 151, ANA 152, ANA 161, ANA 162, FSG 161, FSG 162, OCX 100, OTX 100, MTL 180, GNK 286, CIL 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121, ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 seminare per week, 4 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Arbeidsterapie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App