Modulekode | ORD 271 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module sal die mondhigiëne student bemagtig om beperkte ontwikkelings en strukturele abnormaliteite van die groeiende en volwasse dentokraniofasiale strukture te herken en te verwys. Dit sal die student ook voorsien van kennis en vaardighede om ortodonsie prosedures gerig op die omvang van die beroep van mondhigiëne uit te voer. Die module bestaan uit lesings en kliniese werk. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ELH 121, ELH 122, AIM 101, ACO 171, ANA 171, FAR 171, FLG 171, GMB 171, MDB 171, ODO 171, ORD 171, PDL 171, TBW 171, VKM 171, NHS 171 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week 3(0 weke) |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Ortodonsie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App