Modulekode | DNP 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Intra- en interpersoonlike dimensies van die verpleegkundige. Selfontdekking, self-openbaring en selfbegrip, professionele sosialisering en selfontwikkeling. Selfevaluering en eie joernaalevaluering. Samestelling van ‘n persoonlike portefeulje. Interpersoonlike kommunikasie en kontak: vanaf die self tot verhoudings. Terapeutiese gebruikmaking van die self. Die terapeutiese milieu. Kontemporêre identiteitsdilemmas. Die veelvuldige self en veelvuldige realiteite. Kommunikasievaardighede: kommunikasiemodel vir verpleging. Hantering van konflik. Dagbeplanning en tydbestuur. Ontwikkeling van persoonlike filosofie. Probleemoplossing en kritiese denkvaardighede. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App