Modulekode | ANA 171 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die klem van die studie in Anatomie is gefokus op alle aspekte van die mondholte met sekere aspekte van die kop en nek se anatomie hierby ingesluit. Dit behels die benige aspekte van die skedel en kakebeen, die anatomie van die temporomandibulêre gewrig, speekselkliere, die neus, paranasale sinuse, farinks, larinks en spesifieke spiergroepe. Voorts behels dit ook die kraniale senuwees, vaskulêre voorsiening en limfdreinering van die kop en nek. Hierby is ook ingesluit sekere radiologiese beelde van bogenoemde. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Anatomie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App