Modulekode | KEM 800 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Van studente word verwag om geïndividualiseerde reeks modules wat in oorleg met die konsultante in die departement saamgestel is, bevredigend te voltooi. Die lys van beskikbare modules wissel van jaar tot jaar afhangend van die aanvraag vir die betrokke modules. Daarbenewens word die lys van beskikbare modules van tyd tot tyd aangepas om met veranderinge in die veld van openbare gesondheid tred te hou. Lys van modules wat tans aangebied word, is van die departementele sekretariaat verkrygbaar. (Tel 012 339 8608 of 339 8618.) |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Gemeenskapsgesondheid |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App